HOE SKAKEL EK IN
Hier by VGK Pretoria gemeente moedig ons aktiewe deelname aan op ALLE vlakke. Geen bydrae, inset of voorstel is ooit onnodig of onbenullig nie.
Word vandag nog aktief deel van die gemeente en aanbid saam met ons as een groot familie die Here.
Hieronder is die kontakbesonderhede van almal betrokke by kommissies/ aktiwiteite/ kerkraad en vele meer.
Leraar: Ds. Peter J Adams – 0128066699 / 012 8066682 / 060741572411 / dspeter@vgkpretoria.co.za
Ondersteuningsbeampte/Kerkkantoor: Mev S Damons – 0128066699 / Faks: 086 546 2780 / admin@vgkpretoria.co.za
Finansies beampte: Me W Fortuin – 0128066699 / finance@vgkpretoria.co.za
Scriba: Mnr A Arendse – 0824673439 / andrew.arendse56@gmail.com
Hulp-scriba: Mnr R de Wee – 0799975019 / raymonddewee@gmail.com
Kassier: Me J Martin – 0798258260 / MartinJ@proteacoin.co.za
Hulp-kassier: Mev V Horing 0836558536 / vhoring@sars.gov.za
Koster: Mnr S Brown – 0726782919
Kerkkoor: A Titus 0829616651
Brigade: V Horing 0836558536 & R de Wee 0799975019
Vrouebediening: R Leyds 0766229532
Mannebediening: N Leyds 0828549957
CYM: E Pietersen 0829671665
Sondagskool: E Dick 0710429583
Gebedsgroep: C Bostander 0799023551
Praise & Worship: D du Plessis 0833278446
Eiendom/Instandhouding: R de Wee 0799975019
Erediens: S Garson 0733995147
Gemeentelike Bediening: S Hugo 0725088147
Missioner: E Mandalain 0825319923
Finansies & Fondsinsameling: W Damons 0828078335
Administrasie: A Arendse 0824673439